University of the Free State
Kobus Schoeman
Theology and Religion
CS NHKA 2026
Gemeente naam
Gemeente kode
Hoeveel belydende lidmate behoort tans aan hierdie gemeente?
Hoeveel doop lidmate behoort tans aan die gemeente?
Hoeveel ongedooptes behoort tans aan die gemeente?
Hoeveel lidmate is, sover u weet, jonger as 17 jaar?
Hoeveel lidmate is, sover u weet, 17 tot 29 jaar oud?
Hoeveel lidmate is, sover u weet, 30 tot 45 jaar oud?
Hoeveel lidmate is, sover u weet, 46 tot 60 jaar oud?
Hoeveel lidmate is, sover u weet, tussen 60 en 80 jaar oud?
Hoeveel lidmate is, sover u weet, 80 jaar of ouer?
Hoeveel lidmate (belydend, doop en ongedoop) het gedurende 2025 lidmaat van dié gemeente geword, wat voorheen nie lidmaat van enige ander gemeente of denominasie was nie?
Dui aan hoeveel voltydse predikantsposte (vir beroeping en bevestiging) daar tans in die gemeente is ... tans gevul
Dui aan hoeveel voltydse predikantsposte (vir beroeping en bevestiging) daar tans in die gemeente is ... tans vakant
Dui aan hoeveel voltydse predikantsposte (vir beroeping en bevestiging) daar tans in die gemeente is ... in 2022-2025 verander na 'n "verkleinde" pos
Dui aan hoeveel voltydse predikantsposte (vir beroeping en bevestiging) daar tans in die gemeente is ... in 2022-2025 afgeskaf/gesluit
Dui aan hoeveel voltydse predikantsposte (vir beroeping en bevestiging) daar tans in die gemeente is in 2022-2025 geskep
Hoeveel predikantposte word gevul deur ...voltydse geordende leraar(s) (Voltydse onbepaalde termynpos)
Hoeveel predikantposte word gevul deur ....tentmakerleraar (Deeltydse onbepaalde termynpos)
Hoeveel preikantposte word geul deur ...voltydse leraar met kontrakpos (Voltydse vaste termynpos)
Hoeveel predikantposte word gevul deur ...deeltydse leraar met kontrakpos (Deeltydse vaste termynpos)
Hoeveel predikantposte word gevul deur ... kapelaan gekoppel aan gemeente
Hoeveel predikantspote word gevul deur ... predikant in sinodale diens gekoppel aan gemeente
Hoeveel predikantsposte word gevul deur ... ouderling met preekbevoegdheid
Hoeveel predikantsposte word gevul deur ..proponent
Hoeveel predikantsposte word gevul deur ... konsulent (Gemeente is sonder 'n leraar en die konsulent van die Ring help uit)
Hoeveel predikantsposte word gevul deur ... emeritus (70 jaar of jonger)
Hoeveel predikantsposte word gevul deur ... emeritus (ouer as 70 jaar)
Indien die gemeente ʼn deeltydse/benoemingswerkruimte het, dui asb die termyn (aantal jare) aan. (Let wel: alle deeltydse poste is nie noodwendig vaste termyn nie)
Gebruik die gemeente ander teologies opgeleide persone wat nie beroep en bevestig is nie, in die gemeente?
Ouderling met preekbevoegdheid
Ja
Nee
Proponent
Emerituspredikant
Teologiese student
Gelegitmeerde in ander betrekking
Predikant wat op beroep wag
Jeugwerker
Nie-gelegitimeerde
Hoeveel gelegitimeerde predikante (voltyds) in die gemeente se diens is vroue?
Hoeveel gelegitimeerde predikante (deeltyds) in die gemeente se diens is vroue?
Hoeveel ouderlinge het u tans in die gemeente?
Hoeveel diakens het u tans in die gemeente?
Hoeveel kategete het u tans in die gemeente?
Hoeveel vrywillige dienswerkers (bv. kleingroepleiers en projekleiers) het u tans in die gemeente?
Gebruik u ook ander betaalde persone wat nie teologies opgelei is nie vir bedieningstake in die gemeente?
Musiekleiers, orrelis
Maatskaplike werker
Kinderwerker
Eredienswerker
Andertalige of kruiskulturele bediening
Bestuurder van gemeente bedieninge
Bestaan daar ʼn kommissie van die kerkraad wat die diensooreenkoms van predikante en ander personeel hanteer ?
Is daar ʼn versorgingskommissie, naas die kommissie van die kerkraad, wat omsien na die versorging van die volgende persone?
Predikant(e), ander gelegitimeerdes
Kantoorpersoneel
Orrelis, musiekleier
Koster
Ander personeel
Het die gemeente 'n amptelike goedgekeurde begroting?
Watter persentasie van u werklike uitgawes in die 2024/2025 finansiële jaar het u bestee aan ...
Predikante en diensleraars - salarisse en voordele
Ander werknemers - salarisse en voordele
Eiendomsuitgawes - onderhoud en verbandlening
Bedieninge van die gemeente self
Diens en getuienis na buite die gemeente
Ring- en sinodale bydraes
Ander uitgawes
Watter van die volgende beskryf die gemeente se finansiële posisie die beste?
Hoe vergelyk die gemeente se werklike finansiële posisie (inkomste) vir die boekjaar wat geëindig het op 28 Februarie 2025 met die vorige boekjaar?
Hoe vergelyk die gemeente se werklike finansiële posisie (uitgawes) vir die boekjaar wat geëindig het op 28 Februarie 2025 met die vorige boekjaar?
Wat was die finansiële posisie aan die einde van die finansiële boekjaar wat geëindig het op 28 Februarie 2025?
Die vergoeding van die voltydse predikant(e) in diens van die gemeente is ...
Hoeveel oggenddienste word gewoonlik elke Sondag in die gemeente gehou?
Hoeveel aanddienste word gewoonlik elke Sondag in die gemeente gehou?
Hoeveel ander eredienste word gewoonlik elke Sondag in die gemeente gehou?
Het u gemeente, naas 'n gewone erediens, ook ander eredienste?
Aanlyn erediens (op YouTube, ens beskikbaar)
Gesins- of familiediens
Aparte diens vir senior burgers (bv. in aftreeoord)
Aparte diens vir jong volwassenes
Aparte Jeugdiens (hoofsaaklik hoërskool)
Aparte Kinderdiens (hoofsaaklik laerskool)
Aparte Kleuterdiens (voorskools)
Andertalige erediens
Wie lei die erediens? (Merk asb soos van toepassing)
Gewone erediens
Voltydse predikant
Lidmaat
Aparte diens vir senior burgers
Aparte Jeugdiens
Aparte Kinderdiens
Aparte Kleuterdiens
Andertalige erediensdiens
Ander
Dui al die verskillende tale waarin eredienste gehou word aan:
Wat is die totale gemiddelde in-persoon erediensbywoning per Sondag in Februarie? (Dui dit as gemiddeld vir al die erediente wat op ‘n Sondag in Februarie plaasvind, aan) vir 2022:
Wat is die totale gemiddelde in-persoon erediensbywoning per Sondag in Februarie? (Dui dit as gemiddeld vir al die erediente wat op ‘n Sondag in Februarie plaasvind, aan) vir 2023:
Wat is die totale gemiddelde in-persoon erediensbywoning per Sondag in Februarie? (Dui dit as gemiddeld vir al die erediente wat op ‘n Sondag in Februarie plaasvind, aan) vir 2024:
Wat is die totale gemiddelde in-persoon erediensbywoning per Sondag in Februarie? (Dui dit as gemiddeld vir al die erediente wat op ‘n Sondag in Februarie plaasvind, aan) vir 2025:
Wat is die totale gemiddelde digitale/aanlyn erediensbywoning per Sondag in Februarie? (Dui dit vir elke jaar, as gemiddeld vir al die erediente wat op ‘n Sondag in Februarie plaasvind, aan. Om 'n akkurate telling te verseker kan Youtube analitics gebruik word om te bepaal hoeveel mense minstens 80% van die tyd gekyk het.) in 2024:
Wat is die totale gemiddelde digitale/aanlyn erediensbywoning per Sondag in Februarie? (Dui dit vir elke jaar, as gemiddeld vir al die erediente wat op ‘n Sondag in Februarie plaasvind, aan. Om 'n akkurate telling te verseker kan Youtube analitics gebruik word om te bepaal hoeveel mense minstens 80% van die tyd gekyk het.) in 2025:
Die in-persoon erediensbywoning in die kerkgebou in ons gemeente is nou ... as wat dit was voor die Covid-19 grendeltyd
swakker
beter
Die aanlyn erediensbywoning (indien van toepassing) in ons gemeente is nou ... as wat dit was voor die Covid-19 grendeltyd
Die totale erediensbywoning (in-persoon en aanlyn) in ons gemeente is nou ... as wat dit was voor die Covid-19 grendeltyd
Watter liedere bundels gebruik u tydens die eredienste ...
Liedboek
Altyd
Nooit
Flam
VONKK
'n Eie bundel
Ander bundel(s)
Wat die eredienste in die gemeente betref ...
die kerkjaar word gevolg
simbole wat by die kerkjaar aansluit, word gebruik
die liturg dra liturgiese drag (bv. toga of stola)
word aandag gegee aan verskeie liturgiese momente, bv. wet, verootmoediging ...
ons het 'n eie doelgerigte preekplan met temas
ons doen van tyd tot tyd preek reekse
die predikant(e) besluit van week tot week oor teks en tema
Wat is die primêre vorm van sangbegeleiding tydens die volgende eredienste?
Orrel
Geen
Diens vir senior burgers
Jeugdiens
Kinderdiens
Kleuterdiens
Andertalinge erediens
Hoeveel maal het u gedurende 2025 die Nagmaal gevier? (gemeentes wat op dieselfde dag by meer as een erediens Nagmaal bedien, tel dit net as een geleentheid)
Watter een van die volgende omskrywings sal die kerkraad die beste beskryf?
Hoe sou u die gemeente se huidige rigting tipeer?
Indien die voortbestaan van die gemeente in gedrang is, watter opsies oorweeg u (Merk almal van toepassing)?
Samewerking met 'n buurgemeente(s)
Samesmelting of eenwording met 'n buurgemeente(s)
'n Eenheidskerkraad saam met ander gemeentes in terme van 'n samewerkingsooreenkoms
Goedkoper predikantpos (bv emeritus- of termynbepaalde kontrakpos, diensleraar)
Ontwikkeling van entrepreneuriese fondsinsameling
Vermindering van ander personeeluitgawes/poste
Heraanwending van geboue (bv. verhuring)
Rentmeesterskap program om bydraes te verhoog
Evangelisasie en gemeente groei strategie
Is u bewus van die volgende bediening moontlikhede wat tans ontwikkel word?
Ouderlinge met preekbevoegdheid
Deeltydse opleiding van tweede loopbaan predikante
Wie is die voorsitter van die kerkraad?
Die gebruik van tegnologie in die gemeente.
Is die lidmaatdatabasis gerekenariseerd?
Is die boekhoustelsel gerekenariseerd?
Het die gemeente ʼn eie webwerf?
Word e-posse gebruik om met gemeentelede as ʼn groep te kommunikeer?
Word sms’e of WhatsApp gebruik om met gemeentelede as ʼn groep te kommunikeer?
Word sosiale media (bv. Facebook, Instagram, YouTube en Twitter) gebruik om met gemeentelede te kommunikeer?
Word Kunsmatige Intellegensie (AI) in die gemeentelike administrasie en bediening gebruik?
Stuur die gemeente ʼn elektroniese nuusbrief uit?
Word ʼn dataprojektor tydens eredienste gebruik?
Word dankoffers elektronies (bv. internet, debietorder, Zapper, Snapscan, ens.) ingesamel?
‘n Selfoontoep (App) wat spesiaal vir die gemeente ontwerp is
Gebruik die gemeente sosiale media (WhatsApp, facebook en ander) vir enige van die volgende? (Kies al die opsies van toepassing)
Algemene afkondiginge
Bekendstelling van eredienste
Bekendstelling van hulpbronne of programme
Deel van Skrifgedeeltes of ander aanhalings
Nuus vanaf Sinode of Algemene Kerkvergadering
Aanlyn bediening: Dui asb. aan wat die gemeente aanlyn doen (kies een opsie by elkeen van die items)
Bybelstudie- en/of kleingroepe
Tans normale praktyk
Bediening aan Laerskool leerders
Tiener en/of jong volwasse bediening
Komitee en/of bediening vergaderings
Kommissie, bediening en/of kerkraad vergaderings
Aanlyn pastorale sorg
Word die gemeente se eredienste op die internet opgelaai?
Het die gemeente ‘n spesifieke proses om met die persone wat die erediens van buite die kerkgebou volg, kontak te maak (bv. stuur van ‘n boodskap of om kontakbesonderhede te verkry)?
Watter rol speel die volgende kerkvergaderings (besluite, aksies, ens.) in die funksionering van die gemeente?
Algemene Kerkvergadering
Geen rol
Belangrike rol
Streek Sinode
Ring
Beantwoord elkeen van die onderstaande stellings oor die gemeente.
Die gemeentelike leierskap vergader gereeld om die roeping en fokus van die gemeente te onderskei.
Stem beslis saam
Stem beslis nie saam nie
Die kultuur en ouderdom van die gemeente reflekteer die demografie van die gemeenskap waarbinne die gemeente geleë is.
Ons gemeente is ‘n gemeente met sendingprojekte wat deel is van die gewone gemeente-aktiwiteite.
Die gemeente pas gereeld haar bediening aan by die veranderende konteks van die gemeenskap.
Die gemeente bemagtig lidmate om hulle gawes in die gemeente en gemeenskap te gebruik.
Die gemeentelike leierskap kommunikeer die roeping van die gemeente gereeld, helder en duidelik aan die gemeente.
Die gemeentelike leierskap beskik oor ‘n formele bedieningsplan met spesifieke strategieë om te bereik.
Die gemeentelike leierskap bestuur die finansies van die gemeente op so ‘n manier dat dit die gemeente se roeping dien.
Die gemeentelike leierskap maak seker dat die bedieninge, aksies en projekte die gemeente se roeping dien.
Ons gemeente is ’n missionale gemeente wat haar bestaan sien as deel van God se sending na hierdie wêreld.
Op watter maniere leef die gemeente julle roeping as gestuurdes uit?
Ons ondersteun een of meer sendelinge direk: finansieel en op ander maniere
Ons staan in vennootskap met die MRCC
Ons het een of meer diakonale projekte in die gemeenskap
Ons staan in ‘n bediening vennootskap met ander kerke in die gemeenskap.
Ons staan in vennootskap met organisasies in die gemeenskap soos skole, kultuurorganisasies, besighede, georganiseerde landbou en maatskaplike dienste
Ons staan in vennootskap met die openbare sektor soos staatsdepartemente en munisipaliteite
Ons is betrokke by die vestiging van nuwe geloofsgemeenskappe in die gemeenskap
Ons het ‘n sterk kultuur as gestuurde gemeente waarby die meeste van ons lidmate berokke is
Nie-winsgewende organisasie: Die gemeente het ‘n geregistreerde nie-winsgewende organisasie wat direk aan die bediening van die gemeente gekoppel is
Op watter manier weerspieël die gemeente se begroting die gestuurde roeping van die gemeente?
Ons bydraes deur die ring en sinode
Ons het vaste finansiële ooreenkomste met ander instansies
Ons het spesiale insamelings (geld en goed) vir ons diens en getuienis na buite
Ons ken ‘n persentasie van ons inkomste toe vir uitreik
Ons uitreike en diens na buite is in die meeste bedieninge se begroting sigbaar.
Ons gemeente stel ons geboue tot beskikking van die gemeenskap as deel van ons dienswerk na buite ...
Wat doen die gemeente om gasvryheid te bevorder?
Ons het ‘n span wat besoekers en nuwelinge by die gemeente se eredienste laat tuis voel.
Ons het ‘n spesifieke aksie om nuwe lidmate by die gemeente in te skakel
Ons doen moeite om die liturgie, musiek en taal van ons eredienste toeganklik te maak vir besoekers
Ons vestig gewoontes by al ons lidmate om ‘n kultuur van gasvryheid in die gemeente te kweek
Ons soek nuwe mense op wat in die gemeenskap intrek.
Ons het ‘n program om kerklos en kerkvervreemde mense te besoek en te nooi.
Ons vestig ‘n uitnooi-kultuur in die gemeente waar alle lidmate geïnspireer word om mense te nooi om Jesus te volg.
Het die gemeente 'n georganiseerde evangelisasiebediening?
Indien ja, van watter metode maak u gebruik?
Ons hou spesiale eredienste
geleenthede soos Doop en Huwelikskategese
Getroue getuiess-kursus
EE III-kursus
Alpha-kursus
Becoming a Contagious Christian
Just Walk across the Room
Eie materiaal in die gemeente ontwikkel
Ons gemeente probeer om op die volgende maniere ʼn ekologiese sensitiwiteit te demonstreer:
ʼn Omgewings oudit is gedoen
Implementering van waterbesparingsmaatreëls
Installering van watertenks of die hergebruik van water
Installering van sonpanele vir waterverwarming
Implementering van ander elektrisiteitsbesparing maatreëls
Plant van inheemse plante in die gemeente se tuin(e)
Ons gemeente is aktief betrokke by herwinning
Eie sonkragopwekking
Is daar ʼn georganiseerde kleingroepbediening in u gemeente?
Indien ja, merk watter van die volgende sal die situasie in u gemeente die beste beskryf?
Watter van die volgende beskryf die gebedsbediening in die gemeente die beste?
Ons het ‘n georganiseerde gebedsbediening
Ons het gebedsgroepe wat van tyd tot tyd bymekaar kom
Ons het gebedsgroepe wat sekere tye bymekaarkom (bv. Lydenstyd, Pinkster of uitreike
Ons gebruik ons kleingroepe ook as gebedsgroepe
Hoe lyk die gemeente se seniorbediening?
Ons het ‘n georganiseerde seniorbediening
Ons senior lidmate skakel in by die gewone bediening van die gemeente
Ons reël sosiale byeenkomste en / of uitstappies vir seniors
Senior lidmate vorm hulle eie kleingroepe vir onderlinge sorg en geestelike opbou
Senior lidmate het ‘n eie bediening wat diens lewer in die gemeente en na buite
Spesiale pastorale versorging van huisgebonde en verswakte bejaardes
Hoeveel jongmense (lidmate van die gemeente) is betrokke by die ...
kleuter bediening (voorskool)
junior kategese (Graad 1-3)
middel kategese (Graad 4-7)
senior kategese (Graad 8-10)
belydenisklas (Graad 11-12)
jong-volwassene bediening
Hoeveel jongmense (van kleuter, kategese tot jong-volwasse bediening) is betrokke by die jeugbediening wat nie-lidmate van die gemeente is nie?
Ons spandeer die tyd beskikbaar in die gemeente se laerskoolbediening en/of kategese daaraan om…
kennis oor die Bybel en geloof te verhoog
gewoontes vir geloofvorming te oefen
gesprek oor aktuele lewensvrae vanuit ‘n geloofsperspektief te voer
leierskap te ontwikkel
hulle 'n gevoel van behoort te gee
hulle te aktiveer om 'n verskil te maak
geleenthede te skep waar jongmense kan dien
Ons spandeer die tyd beskikbaar in die gemeente se hoërskoolbediening en/of kategese daaraan om…
gewoontes vir geloofvorming in te oefen
geleetnede te skep waar jongmense kan dien
Hoe word kinders en jongmense in eredienste ingeskakel?
Geen spesifieke fokus nie
Kinder- of jeugmoment in die gewone erediens
Intergeneratiewe diens waar kinders volledig by die liturgie ingeskakel is
Aparte kindererediens (Jong kinders met paar volwasse begeleiers
Informele erediens, diens naas die gemeente se erediens vir volwassenes
Familiediens wat spesifiek gefokus op die insluiting van families
Jeugdiens, ‘n gereelde erediens spesifiek vir jeug
Waar word geloofvorming, buiten in die kategese, nog aktief in die gemeente bevorder?
Huise en/of gesinne
Weeklikse tiener- of kinderaksies
Kampe
Betrokkenheid by die gemeenskap (uitreike, projekte, ens.)
Watter van die volgende persone of groepe is almal betrokke by die jeugbediening ..
net die jongmense
nooit
senior lidmate
naskoolse jongmense
deeltydse jeugwerker of kinderwerker
ouers
voltydse predikant
voltydse jeugwerker
kerkraadslid
ander ring of gemeentes
Hoe word kinders en jongmense van buite die gemeente ingeskakel by geloofvorming in die gemeente?
Ons werk net met gemeentekinders
Ons laat kinders toe om maats na die kategese en gemeenteaksies te nooi
Byeenkoms vir kinders wat ná skool in bewaarskole is
Betrokkenheid by die plaaslike skool/skole
Lidmate is aktief betrokke by bv. ‘n kinderhuis of ander diensterreine
Ons bied geleenthede aan waar mense van buite die gemeente aktief betrek word
Ons bevorder die uitleef van geloof by die huis deur...
gereeld daaroor te praat en te preek (lering in erediens)
praktiese toepassing van geloofsgewoontes tydens eredienste
kursusse vir ouers aan te bied (ouerleiding)
familiefokus tydens gemeenteaktiwiteite
oefeninge vir die huis vir kinders in kategese (huisgeloof)
byeenkomste tussen verskillende generasies waar geloofsvorming kan plaasvind
Ons is betrokke by plaaslike skool/skole op die volgende wyses...
gereelde saalopeninge
geestelike programme en spesiale eredienste by die skool (Jesus-weke, Hemelvaart)
verantwoordelikheid of medeverantwoordelikheid vir weeklikse Christelike aksies
leierskapopleiding van skoolleiers
poste (jeugwerker, onderwysers of maatskaplike werker) wat deur gemeente/ring gedra word
skoolkampe wat deur kerke aangebied word
pastoraat
Ons is by #imagine betrokke
van ons jongmense en leiers woon dit by
dit vorm deel van ons jeugbedieningstrategie
Op watter maniere is die gemeente by die voorkoming, opheffing en verligting van armoede betrokke?
Gee van geld, kos en klere
Vaardigheidontwikkeling
Voorligtingsprogramme
'n Werkverskaffingsburo
'n Behuisingskema
Lees en skryf klasse
Ontwikkeling van entrepreneurskap
Vroeë kind-ontwikkeling
Betroekkenheid by skole byvoorbeeld 'n naskoolsentrum
Wie neem verantwoordelikheid vir die projekte?
Kerkraad
Ouderlinge
Diakens
Kommissies of georganiseerde bedieninge, taakspanne
Vrouediens
Kleingroepe
Jeugaksies of -bediening
Individuele lidmate in die gemeente
Hoe lyk julle gemeente se verhouding met die plaaslike kerklik maatskaplike dienste (RATA/CMR ens)?
Ons het baie min met mekaar te doen
Ons ondersteun finansieel
Ons gebruik die dienste van tyd tot tyd
Ons doen enkele gesamentlike projekte
Ons is mekaar se vennote en werk ten nouste saam
Die dienste is nie aan die gemeente beskikbaar nie, a.g.v. die gemeente se ligging
Die gemeente gee spesifiek aan die volgende maatskaplike en sosiale kwessies aandag ...
geweld
rassisme
seksisme
gesinskrisisse
enkelouer gesinne
misdaad en korrupsie
MIV/Vigs
armoede
afhanklikheidsprobleme
werkloosheid
ouer mense (bejaardes)
Watter een van die volgende stellings beskryf die gemeente se betrokkenheid by gemeenskapsorganisasies en -aktiwiteite (soos markte, optogte, skoonmaak projekte, konserte, ens.) die beste?
Netwerke: Die gemeente is deel van die RESPOND SA nasionale rampondersteuningsnetwerk wat deur die NHKA en NG Kerk geïnisieer is en tans ekumenies deur die onderskeie sinodes funksioneer
Hoe sien julle die rol van die gemeente tov krisisse en kwessies in die gemeenskap?
Het u kontak met 'n bepaalde gemeente(s) van die NG Kerkfamilie, GKSA en MRCC?
Watter vorm neem die kontak met die NG Kerkfamilie, GKSA en MRCC aan?
Skakeling van tyd tot tyd
Erediensbeurte oor en weer
Gesamentlike eredienste of Nagmaal
Gesamentlike projekte
Ons is in 'n proses van hereniging
Bestaan daar ekumeniese gespreksgroepe (“fraternals / pastors’ forum ) tussen kerke en gemeentes in u omgewing?
Neem u gemeente aan die ekumeniese gesprekgroepe ("fraternals/ pastors forum") deel?
Enige kommentaar of voorstelle oor die vraelys?
Dui asseblief aan wie almal deel gehad het aan die invul van hierdie vraelys?
Voorsitter van die kerkraad
Dagbestuur of lede van die dagbestuur
Predikant(e)
'n Aangewysde taakspan op komitee
Administratiewe personeel
Leiers van bedieninge
'n Lidmaat
Iemand anders
Baie dankie!
Licensed to University of the Free State - evasys V9.1 (2468) - Copyright © 2023 evasys GmbHopens a new window. All rights reserved.